Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

15 Maart 2026

Christus het die dood oorwin, leef daarom as oorwinnaar op grond daarvan

›
  1 Kor. 15 Teksverse 1 Kor. 15 v 54-58 Vooraf 1 Kor. 15 is die omvattendste gedeelte in die Bybel wat oor die opstanding handel. Hiermee sa...
13 Maart 2026

U is by my

›
  Skrif: Psalm 23 ; Joh. 10:14-15; Open. 21:3-4   Die tema van verlede week se preek uit Psalm 22 was: “Waar was God toe dit gebeur het?” ...
08 Maart 2026

Waar was God toe dit gebeur het?

›
  Psalm. 22   teksvers Psalm 22:2 Waar was God toe dit gebeur het? Waar was God toe die inbrekers ons in ons huis oorval het? Waar was God...
01 Maart 2026

Vind vrede en gemoedsrus binne swaarkry deur die Here te loof en prys met danksegging

›
    lees Fil. 4:4-7  Teksvers  Fil. 4:6    Psalm 100 en Hab. 3:17-19 Die lewe verloop nie altyd soos ons graag sou wou hê dit moet gebeur ni...
15 Februarie 2026

God het jou lief, Leef daarom vir Hom

›
Christus het ook eenmaal vir ons sondes gely om ons tot God te bring Ons luister vanoggend na die Woord van die Here uit: 1 Tess. 5 v 12-28 ...
08 Februarie 2026

Genade Onbeskryflik Groot: God se liefde Maak jou Vry!

›
  Lees: Jes. 52:13 – 53 Die Ou Testament verkondig die evangelie, die goeie nuus van Jesus Christus! Eeue voor Jesus se geboorte kry ons hie...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.