Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

26 Oktober 2025

Waar was God toe dit gebeur het?

›
  Psalm 22  Teksvers Ps. 22:2 My God, my God, waarom het U my verlaat  en bly U ver as ek om hulp roep? Waar was God toe dit gebeur het? Waa...
19 Oktober 2025

By Jesus is dood nie regtig dood nie en daarom kan ek ook lewe

›
  Joh. 11:1-44 ; Teksverse – Joh. 11:25 & 26 Wat is lewe? Wat is ware lewe? Wat is dood en wat veroorsaak die dood? Lewe, dood, twee beg...
12 Oktober 2025

Hoekom is daar lyding en boosheid in die wêreld?

›
Struikelblokke op ons pad van geloofsgroei – Hoekom is daar lyding en boosheid in die wêreld? 1 Pet. 1 v 3 tot 9 teksverse 1 Pet. 1 v ...
05 Oktober 2025

Liefde vra opoffering!

›
  Dit is egter die moeite werd, want dit wat jy terug ontvang is baie meer as wat liefde jou kos. Teks 1 Joh. 3 v 11 – 24 Teksverse 1 Joh....
28 September 2025

In my lewe moet Jesus meer word en ek minder

›
  Joh. 3:22 - 36; teksverse Joh. 3:30 & 36 Inleiding Een van die mees basiese behoeftes by die mens is die soeke na erkenning. Daardie...
22 September 2025

Liefde vra opoffering

›
  Lees Johannes 15:1-17 Teksvers Joh. 15:12 Ons roeping is: “Stap die pad in volle vertroue saam met God.” Ons kan alleen maar die Here se r...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.