Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

24 Augustus 2025

Vertrou God vir uitkoms, veral wanneer die lewe nie sin maak nie.

›
   “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou seun as brandoffer daar op een van...
17 Augustus 2025

By Jesus is daar rus vir jou onrustige gemoed

›
  Skriflesing Mat. 11:25-30 tv 28   25 Daardie tyd het Jesus gesê: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim ...
15 Augustus 2025

Wat is die mens dan dat U aan hom dink?

›
  Psalm 8 1 Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid. 2 Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, ...
10 Augustus 2025

Vertrou jy die Here?

›
Lees Daniel 3 - teksverse Dan. 3 v 17 & 18  Vertrou jy die Here? Dit is 'n vraag wat maklik is om te antwoord wanneer alles goed gaa...

Is God deel van jou lewe?

›
  Skriflesing: 1 Joh. 1:1 – 2:2 Teksvers: 1 Joh. 1:9 Ons vier DV(Deo Volente - as die Here wil) volgende week die Heilige Nagmaal en daaro...
03 Augustus 2025

Dien God en wees lief vir Hom omdat Hy God is

›
 3 Aug. 2025 GK BSH & RB Skriflesing Job 1 Teksvers Job 1:9 Kyk na ʼn oorsig oor die boek Job by https://youtu.be/xQwnH8th_fs Job i...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.