Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

19 Januarie 2020

Die Koninkryk van God is 'n ewige koninkryk waar God regeer

›
Datum: 19 Jan. 2020 GKE Skriflesing Open. 21 v 1 22 v 5 Teksverse   Open. 21 v3; 21 v 22 & 22 v 3   Die jaar is vinnig ...
12 Januarie 2020

Die Koninkryk van God het naby gekom

›
Datum: 12 Jan. 2020 GKE Lees: Mat. 4 v 12 – 17; Mar. 1 v 14-15 Teksverse: Mat. 4 v 17 & Mar. 1 v 15 Ons het verlede week di...
05 Januarie 2020

Beywer julle allereers vir die koninkryk en wil van God.

›
Son 5 Jan 2020 (GKE) Skriflesing:  Mat. 6 v 25 – 34 Teksvers  Mat. 25 v 33 Die nuwe jaar het reeds met 'n drafstap begi...
22 November 2019

Laat die kinders tot My nader want die Koninkryk der hemele is hul erfdeel sê die Heer

›
Ontvang die Koninkryk van God in kinderlike afhanklikheid Datum: 17 Nov. 2019 GKE Mark 10:13 – 16 Teksvers: Mark 10:14 & 15 ...

06. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees?

›
God, die Skepper van hemel en aarde is in Christus my Vader wat vir my in goeie en moeilike tye sorg Lees: Rom. 8 v 18 – 35 & Han...

05. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees? Huisgesin 3

›
God, die Skepper van hemel en aarde is in Christus my Vader op wie ek kan vertrou Joh. 1v1 tot 18;   Teksvers Joh. 1v12 & 13 3 Nov...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.