Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

22 November 2019

Laat die kinders tot My nader want die Koninkryk der hemele is hul erfdeel sê die Heer

›
Ontvang die Koninkryk van God in kinderlike afhanklikheid Datum: 17 Nov. 2019 GKE Mark 10:13 – 16 Teksvers: Mark 10:14 & 15 ...

06. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees?

›
God, die Skepper van hemel en aarde is in Christus my Vader wat vir my in goeie en moeilike tye sorg Lees: Rom. 8 v 18 – 35 & Han...

05. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees? Huisgesin 3

›
God, die Skepper van hemel en aarde is in Christus my Vader op wie ek kan vertrou Joh. 1v1 tot 18;   Teksvers Joh. 1v12 & 13 3 Nov...
27 Oktober 2019

04. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees? Die kerk is 'n huisgesin wat deur God geroep is om die waarheid te verkondig en beskerm.

›
Datum: 27 Okt. 2019 GKE Skriflesing: 1 Tim. 3 v 14 - 16 Teksvers: 1 Tim. 3 v 15 Hierdie is die vierde preek in die reeks “w...
13 Oktober 2019

Jesus se opstanding troos ons met die wete dat ons kan leef vanuit die krag van God se genade

›
13 Okt. 2019 GKE Lees: Fil. 3;  Teksverse: Fil. 3: 10 & 11 Sondag 17 – Heidelbergse Kategismus 45  Vraag:   Watter nut het...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.