Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir diĆ© wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

27 Oktober 2019

04. Wat beteken dit om kerk van die Here te wees? Die kerk is 'n huisgesin wat deur God geroep is om die waarheid te verkondig en beskerm.

›
Datum: 27 Okt. 2019 GKE Skriflesing: 1 Tim. 3 v 14 - 16 Teksvers: 1 Tim. 3 v 15 Hierdie is die vierde preek in die reeks “w...
13 Oktober 2019

Jesus se opstanding troos ons met die wete dat ons kan leef vanuit die krag van God se genade

›
13 Okt. 2019 GKE Lees: Fil. 3;  Teksverse: Fil. 3: 10 & 11 Sondag 17 – Heidelbergse Kategismus 45  Vraag:   Watter nut het...
06 Oktober 2019

Christus se sterwe en begrafnis is ons versekering van die ewige lewe

›
6 Okt. 2019 GKE Mat 27 v 45 - 66   Teksverse Mat 27 v 46 & 50 Heidelbergse Kategismus SONDAG 16 40  Vraag :  Waarom was di...
29 September 2019

Wees diensbaar – die plek van die Diaken in die gemeente

›
29 Sep. 2019 GKE Skrifgedeelte: Hand. 6 v 1 – 7 & 1 Tim. 3 v 8 – 13 Hoekom het ons diakens in die gemeente? Wat doen hulle no...
22 September 2019

By die HERE skuil ek

›
Son 22 Sep. 2019 GKE Skriflesing Ps. 11 Teksverse Ps. 11:1a & 7a Ons almal kom soms in 'n situasie waar dit vir jou v...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.