Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

30 Desember 2018

Deur sy Skeppende Woord skep die Koning van die heelal sy koninkryk

›
Gen. 1v1 tot 2v3 (Teksvers Gen 1v1) Son 30 Des 2018 GKE Samevatting Ons word ryklik getroos deur die wete dat God die almagtige,...
29 Desember 2018

Die goeie nuus van Jesus Christus.

›
25 Des. 2018 GKE Mat. 1 v 1 – 17 Die evangelie volgens Mateus begin die verhaal van Jesus Christus se geboorte anders as wa...
23 Desember 2018

ʼn Nuwe lig het opgekom oor ʼn volk wat in donkerte gewoon het.

›
Jes. 8:19 – 9:6 Teksverse Jes. 9:1 & 5 Kersfees is nie net ʼn fees vir Christene nie, dis ook ʼn wêreldse fees. Dit is ʼn...
16 Desember 2018

God is ʼn toevlug in die nood

›
Ps. 46 Teksvers Ps. 46 v 2 & 12 16 Des 2018 GKE Geloftediens Sing: Ps. 48-1 v 1, 4 & 5 Sb. 4-8 v 1 & 2 Ps. 34...
18 November 2018

Toets jou geloof – Voorbereiding

›
Son 18 Nov. 2018 GKE 2 Kor. 13 v 1 – 13 Teksvers 2 Kor. 13 v 5 Sb. 12-3 v 1 & 2 Ps. 119-1 v 3 Ps. 25-2 v 1 & 2 Ps. ...
13 November 2018

Groei in geloof

›
Son 11 Nov. 2018 GKE Ef. 3 v 14 – 21 Sing: Ps. 147-1 v 1 & 4 Ps. 71-1 v 1 Sb. 8-1 v 1 & 2 Sb. 15-1 v 1-4 Verle...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.