Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

31 Desember 2017

Gaan jy 2018 met hoop tegemoet?

›
31 Des 2017 GKE 2 Kor. 4 v 7 – 15 Teksverse 2 Kor. 4 v 8 & 9 Ons staan hier aan die einde van 2017. Die nuwe jaa...
25 Desember 2017

Wie is Jesus vir my?

›
Joh. 1 v 19 – 34 Teksvers Joh. 1 v 34 25 Des 2017 GKE   ¯ ° ¯ Lofsang:                      Sb. 4-6 Ere aan God (Gloria in e...

Die onsigbare God het ’n sigbare Mens geword wat die lig van God se genade in ’n donker wêreld indra

›
24 Des. 2017 (GKE) Joh. 1 v 1 – 18 Teksvers Joh. 1v14 Sing     Lofsang:   Ps. 105-1 v 1 & 2              Na wet:     Ps....
17 Desember 2017

Die HERE is my Herder.

›
Ps. 23 (OAV) en Joh. 10v1-21 (NAV) Teksverse Ps. 23 (hele Psalm) 17 Des. 2017 Inleiding Hoeveel troos het die mensdom nie ...
16 Desember 2017

Soli Deo Gloria - Aan God alleen die eer

›
Geloftediens 16 Des 2017 Deut 6 v 1 - 9 Honderd nege en sewentig jaar gelede het ons voorvaders ’n gelofte teenoor die He...
10 Desember 2017

Jesus se menswording gee vir ons `n lewende hoop

›
10 Des 2017 GKE 2 Sam 7 v 1 – 16 teksverse 2 Sam 7 v11b & 16 Sing   ° ¯ Ps. 118 -1 v 12 & 14 Ps. 130-1 v 1,...
03 Desember 2017

Jesus het mens geword sodat ons in oorvloed kan lewe.

›
3 Des 2017 GKE Gen 3 Teksvers Gen 3 v 20 ¯ Sing ¯ Sb. 3-3 v 1 & 6 Sb. 2-4 v 1 & 3 Sb. 3-4 v 1 & 5 Sb. ...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.