Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

28 Mei 2016

Die grootste struikelblok wat tussen ons en God staan is ons eie godsdienstigheid.

›
22 Mei 2016 GKE Luk 15 v 11-32 tv’e 28-30 sing: Ps. 111-2 v 1 & 3 Ps. 18-1 v 1 Ps. 42-1 v 1 Sb 2-4 v 1 tot 3 Die gely...
15 Mei 2016

As die HERE nie bou nie werk ons tevergeefs, maar wanneer Hy bou word ons arbeid geseën

›
Psalm 127 teksvers Ps. 127:2 15 Mei 2016 GKE Sing Ps. 84-1 v 3 & 6 Ps. 86-1 v 3 & 6 Ps. 118-1 v 12 Ps. 128-1 v 1 tot 4...

Die Heilige Gees is altyd by ons as ons Trooster, Helper, Bemoediger en Pleitbesorger.

›
Joh. 14:15-31 Teksvers Joh. 14:16 & 17a Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ’n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te w...

Die HERE se troue verbondsliefde tel ons op wanneer ons in wanhoop verval

›
Psalm 13 Teksvers Ps. 13v6 31 Apr. 2016 GKE Aing: Ps. 42-1 v 1 & 3 Ps. 32-1 v 1 Ps. 31-1 v 1 Ps. 86-1 v 1 & 3 Inlei...
24 April 2016

Voordat jy nie die diepte van jou eie sondigheid raaksien nie, sal jy nie die grootsheid van God se genade ken nie!

›
Simon Petrus 24 Apr. 2016 GKE Luk. 22:31-34  & Mat 26:31-35 & Mark 14:27–31 Luk. 22:54-62 Joh. 21:15-19 Teksverse Mat. ...
17 April 2016

Jesus is lief vir jou. Glo jy dit?

›
17 Apr. 2016 GKE Mar 4:35-41 teksvers 37 Skielik het daar ’n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat die sk...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.