Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

15 Februarie 2015

Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste.

›
1 Tim 1 teksvers 1 Tim 1:15 15 Feb. 2015 GKE Sb 12-3 v 1 & 2 Sb 9-1 v 1 & 11 Ps. 143-1:1 Gebed na die preek SB 10-1 v 1...
08 Februarie 2015

Kliënt van die kerk of lid van die liggaam?

›
1 Kor. 12:12-31 teksvers 1 Kor. 12v12  & Ef. 4:15b en 16 Heidelbergse Kategismus Son 21 GKE 8 Feb. 2015 Sing: Ps. 18-1 v 1 Ps. ...
06 Februarie 2015

In Jesus Christus IS jy ’n nuwe mens. Daarom LEEF soos ’n nuwe mens

›
Inleiding Ons sit met ’n probleem. Die kerk is besig om onsigbaar te word. Dit raak al hoe moeiliker om die kerk van die wêreld te onders...

Ek moet die lig van God se liefde laat skyn in ’n donker wêreld wat Hom nie ken nie

›
Joh. 8:2-12 – Mat 5:13 – 16 teksverse Joh. 8:12 & Mat 5:16 GKE Son 25 Jan 2015 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle j...
29 Junie 2014

Kom na God toe wanneer dit alles donker is rondom jou

›
Sondag  29 Jun. 2014 GKE Skriflesing Ps. 88 tv 2 Ps. 84-1:1 & 3 Sb 9-1:1 voor die wet Sb 9-1:11 na die wet Ps. 86-1:1,3,6 ...

Die hemel getuig van die mag van God en sy volmaakte woord gee lewe

›
22 Jun. 2014 GKE Ps. 19 tv’e 2,8 Rom. 1:20-21 Ps. 19-2:1 & 3 Ps. 19-2:4 Ps. 19-2:5 Sb 2-2:1-3 Inleiding Wat is dit wat ...

God is juis daar waar ons Hom nie verwag nie

›
GKE 15 Jun. 2014 Skriflesing Psalm 14 Ps. 42-1:1,2 & 5 Ps. 1-1:1-4 Ps. 119-2:1,11 & 15 Ps. 14-2:1,3 & 6 Inleiding...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.