Goeie Nuus

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ’n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God .....................1 Kor 1:23-24

18 September 2011

Jesus Christus het ’n ware menslike natuur aangeneem sodat Hy tussen ons en die straf vir ons sonde kan staan

›
Fil. 2 v 5 tot 11 & 2 Kor. 5 v 11 tot 21 ;  Sondag 14 Heidelbergse Kategismus Teksverse Fil. 2 v 7 & 2 Kor. 5 v 21 18 Sep. 2...
04 September 2011

Die HERE se troue verbondsliefde tel ons op wanneer ons in wanhoop verval

›
4 Sep. 2011 (RB) Psalm 13 - Teksvers Ps. 13 v 6 Sing    Lofsang:   Ps. 42  v 1 & 3 (OAB)            Na wet: Ps. 32 v 1 (OAB)    ...
28 Augustus 2011

God is roekeloos spandabelrig met sy liefde vir rebelle en trotse godsdienstiges

›
Luk. 15 ;   Teksvers Luk. 15 v 32 21 Aug. 2011 Lof-Psalm Ps. 146 v 1 & 2(OAB) Na Wet Ps. 25 v 1 & 2 (OAB) Na Gebed Ps. 33 v 11 (OAB...
1 opmerking:
14 Augustus 2011

›
1 Joh. 2v28 – 3v24; teksvers 1 Joh. 3v1 14 Aug. 2011 Reddersburg Lof-Psalm    Sb 12-3 v 1 & 2 (Enigste Here, enkele Wese Art 1 NGB) Na ...
07 Augustus 2011

Ons behoort mekaar lief te hê soos Christus ons lief het met selfopofferende liefde

›
Joh. 13 v 31 tot 35 ;  Teksvers Joh. 13 v 34 7 Aug. 2011 Lof-Psalm Ps. 118 v 1 & 12(OAB) Na Wet Ps. 119 v 1 (OAB) Na Gebed Ps. 30 v 1 (...
21 Julie 2011

Vertrou op die HERE alleen en nie op die goddelose nie

›
17 Jul. 2011 Reddersburg Skriflesing: Jes. 7 teksvers: Jes. 7 v 9 b Lof-Psalm Ps. 84 v 1 & 2 (OAB) Na Wet Ps. 1 v 1 (OAB) Na Gebed Ps. 1...
10 Julie 2011

Ek is ’n Christen omdat ek in Hom glo en sy volgeling is wat doen wat Hy my beveel om te doen

›
Skriflesing: Mat. 4 v 18 – 21; 28 v 16 – 20 teksverse: Mat. 28 v 18 – 20 Sondag 12 Heidelbergse Kategismus. 09 Jul. 2011 Reddersburg Lof-Psa...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
GeorgeSA
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.